Job Title: Kleuterskool Hoof
Company:Ligpos (Pty) Ltd
Job description: Posbeskrywing: Kleuterskool HoofArbeidsveld: OnderwysKort beskrywing van pos:
Die Kleuterskool Hoof is verantwoordelik vir alle administratiewe take, jaarbeplanning, assessering, en daaglikse beplanning. Die pos vereis die skakeling tussen die skool, ouers, onderwysers, en die publiek, asook die volledigheid van registrasies van al die klasse en personeel.Pos pligte en sleutelwerksaamhede:
- Jaarplanne en weeklikse beplanning
- Daaglikse tema beplanning
- Beplanning van observasies en assessering
- Klaskamer- en buitearea gereedheid
- Sorg dat alle aktiwiteite daagliks aangebied word
- Observasies en rapportering van leerlinge
- Skakel met ouers, personeel en publiek
- Administrasie soos registers, sosiale media, bemarking, en advertensies
- Voorraadkontrole en bestelling
Kritiese vereistes:
- NQF Vlak 6, BEd Graad of soortgelyk in Vroeë kind ontwikkeling
- 5 jaar kleuterskool ervaring
Voordelige vereistes:
- Woonagtig in Alberton of omgewing
- Bestuurservaring
Vaardighede:
- Rekenaarvaardig
- Kommunikasievaardighede
- Goeie inter-persoonlike verhoudings
- Sosiale media vaardighede
Basiese eienskappe:
- Christen (baie belangrik)
- Vriendelik
- Bereid om ekstra myl te loop
- Empatie en simpatie met ouers, kinders, en onderwysers
- Toegewyd
- Lojaal
- Eerlik en opreg
Spesifieke verbode aspekte:
- Geen rook of dwelms
- Sober gewoontes
- Geen kriminele rekord
Verskillende werksplekke:
- Werk op een perseel
INDIENSNEMING TYE:
Indiensnemingsdatum: 2025-02-01Gewone werksure en werksdae:
- Voldag werk, drie dae van 07:00 – 17:00, een dag 06:30 – 14:00, een dag 07:00 – 18:00
Werksweek:
- Saamgestelde werksweek
Gewone jaarlikse verlof:
- 1 dag vir elke 17 dae gewerk
Siekverlof:
- 30 siekverlofdae in ‘n 3 jaar siekverlofsiklus
Gesinsverlof:
- 3 dae per jaarlikse verlofsiklus
Kraamverlof:
- 4 maande geregtig ooreenkomstig Arbeidswet
Kennisgewing tydperk:
- 1 week indien minder as 6 maande gewerk
- 2 weke indien meer as 6 maande maar minder as ‘n jaar gewerk het
- 4 weke indien langer as ‘n jaar gewerk het
Duur van kontrak:
- 1 Jaar, 12 maande
Beëindigingsdatum van pos:
- 2026-02-01
POSBESOLDIGING:Basiese salaris / maand:
- R 27 000.00
Pos gemiddelde werksure per maand:
- 194
Oortyd betalingskaal:
- Geen
Enige addisionele reëling ten opsigte van betaling:
- Prestasiebonus in Desember
Aftrekkings van besoldiging:
- UIF en PAYE
Frekwensie van besoldiging:
- Maandeliks
Moontlikheid van bevordering in die pos:
- Moontlikheid van aandele indien beskikbaar
VERDERE OPLEIDING WAT KANDIDAAT SAL ONTVANG:
Basiese vaardighede opleiding:
- Alle take en verantwoordelikhede sal oorgedra en bespreek word
Plek van opleiding:
- Skool, Train Kids Preschool
Duur van opleiding:
- 1 week
Ander reëlings oor opleiding:
- Geen
Basiese vaardigheidsopleiding wat by Derdeparty instansie sal kry:
Basiese vaardighede opleiding:
- Noodhulp
Monitêre waarde van 3de Party opleiding:
- R 2 000.00
Expected salary: R324000 per year
Location: Gauteng
Job date: Sat, 11 Jan 2025 23:00:07 GMT
Professional CV Tips for Success – jobsguru.co.za
- Contact Information: Use a professional email address and include a phone number. LinkedIn or a personal website can also add value.
- Personal Statement: In 2-3 lines, summarize your strengths and career goals, tailored to the job you’re applying for.
- Work Experience: List roles in reverse-chronological order. Focus on achievements with measurable results, e.g., “Increased sales by 20%.”
- Education: Only list qualifications relevant to the job or recent achievements if early in your career.
- Skills: Include both technical and soft skills. Use keywords from the job description to improve ATS compatibility.
- Formatting: Stick to one or two clean fonts, consistent margins, and ample white space. Avoid graphics unless you’re in a creative field.
- Proofreading: Errors harm your credibility. Review carefully or ask someone else to check for mistakes.
For more guidance, visit jobsguru.co.za.